0
0 ITEMS IN SHOPPING BAG
0
0 ITEMS IN SHOPPING BAG

Juan Boucher Album Launch show in Stellenbosch

  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Category
Juan Boucher bring sy nuutste album ‘Gewigloos’ na Stellenbosch.
Die albumbekendstelling is op 1 November by die Daisy Jones Bar op die Summerhill Wines plaas net buite Stellenbosch. Dit is sy eerste vertoning in die Kaap met die nuwe album.
Kom geniet die dag saam met ons. Lekker pizza en wyn te koop.
Beperkte kaartjies beskikbaar onder Covid-19 regulasies:
Early Bird teen R150
R200 vanaf 26 Oktober
Kinders onder 12 verniet
Deure maak 14:00 oop.
Buite sitplek en grasperk om die middag deur te bring.
Vertoning begin om 17:00 op die binne verhoog. Die vertoning is staande en geen sitplekbesprekings word toegelaat nie. (First come first serve op die tafels wat wel hier is)

Date

01 Nov 2020

Time

5:00 pm

Organizer

Natasha Frost
Phone
083 9769 471
Email
[email protected]

Cost

R200.00
QR Code

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *